Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 3:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die Leviete het die volgende stukke van die muur reggemaak. Regum seun van Bani het die eerste stuk reggemaak. Gasabja het die volgende stuk reggemaak. Dit was die stuk langs sy deel van die stad. Gasabja was die amptenaar wat regeer het oor die helfte van Keïla, een van die dele van die stad.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 3

Kyk Nehemia 3:17 in konteks