Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 3:15 Bybel vir Almal (ABA)

Sallun seun van Kol-Gose het die Fontein-poort reggemaak. Sallun was die amptenaar wat regeer het oor Mispa, een van die dele van die stad. Hy het die mure van die poort gebou en hy het die dak opgesit en die deure ingesit, saam met die slotte en sluitbalke. Hy het ook die muur by die Kanaal-dam weer gebou, van die tuin van die koning tot by die trappe wat afkom uit die Dawidstad.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 3

Kyk Nehemia 3:15 in konteks