Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 3:14 Bybel vir Almal (ABA)

Malkija seun van Rekab het die Vullis-poort reggemaak. Malkija was die amptenaar wat regeer het oor Bet-Kerem, een van die dele van Jerusalem. Hy het die mure van die poort gebou en hy het die deure ingesit, saam met die slotte en sluitbalke.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 3

Kyk Nehemia 3:14 in konteks