Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 3:13 Bybel vir Almal (ABA)

Ganun en die mense van die stad Sanoag het die poort in die vallei reggemaak. Hulle het die mure van die poort gebou en hulle het die deure ingesit, saam met die slotte en sluitbalke. Hulle het ook die stuk muur tot by die Vullis-poort gebou, die stuk muur was 1 000 el lank.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 3

Kyk Nehemia 3:13 in konteks