Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 2:18 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het vir hulle vertel hoe my God my gehelp het en wat die koning vir my gesê het. En hulle het gesê: “Kom, ons moet die muur bou!”En hulle het dadelik gereedgemaak om die werk te doen.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 2

Kyk Nehemia 2:18 in konteks