Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 2:17 Bybel vir Almal (ABA)

Maar toe het ek vir hulle gesê: “Julle sien hoe sleg dit gaan met ons. Die vyande het Jerusalem verwoes en hulle het sy poorte verbrand. Ons moet weer die muur bou, sodat ander mense ons nie weer sal spot nie.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 2

Kyk Nehemia 2:17 in konteks