Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 2:19 Bybel vir Almal (ABA)

Maar toe Sanballat die Goroniet, en Tobija, die amptenaar by die Ammoniete, en Gesem die Arabier dit hoor, het hulle vir ons gelag en gespot en gevra: “Wat dink julle doen julle? Wil julle opstandig wees teen die koning?”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 2

Kyk Nehemia 2:19 in konteks