Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 1:15 Bybel vir Almal (ABA)

Kyk, daar oor die bergekom iemandwat ’n boodskap bring.Hy bring goeie nuus,hy sê daar sal vrede wees.Hy sê: ‘Mense van Juda,julle moet julle feeste vier.Julle moet vir die Here geewat julle belowe het.Die slegte mensewat julle verdruk het,sal nie weer in julle land kom nie.Hulle is dood.’ ”

Lees volledige hoofstuk Nahum 1

Kyk Nahum 1:15 in konteks