Die Here sê:“Daar is nou baie soldatein Nineve,en hulle is sterk.Maar hulle sal almalin oorlog sterf.My volk, Ek het julle laat swaarkry,maar Ek sal julle nie weerlaat swaarkry nie.