Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 3:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here vra vir julle: “Mag ’n mens iets van God steel? Julle steel van My, maar julle vra: ‘Hoe het ons van U gesteel?’ Julle steel wanneer julle nie al die tiendes en die presente bring wat julle moet gee nie.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 3

Kyk Maleagi 3:8 in konteks