Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 3:7 Bybel vir Almal (ABA)

Van die tyd toe julle voorvaders gelewe het, was julle nie gehoorsaam nie, julle het nie gedoen wat Ek vir julle gesê het nie.”Die Here wat oor alles regeer, sê: “Kom terug na My toe, dan sal Ek terugkom na julle toe. Maar julle vra: ‘Hoe moet ons terugkom?’ ”

Lees volledige hoofstuk Maleagi 3

Kyk Maleagi 3:7 in konteks