Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 3:2 Bybel vir Almal (ABA)

Maar wanneer die Here kom, dan sal niemand kan aanhou lewe nie. Hy is soos die vuur waarin hulle die klip smelt om goud en silwer te kry. Hy is soos die seep wat klere skoonmaak.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 3

Kyk Maleagi 3:2 in konteks