Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 3:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, sê:“Ek sal iemand stuur om vir julle’n boodskap te bring.Hy sal vir My die pad gereedmaak.Julle soek die Here, en Hy sal gouna sy tempel kom.Julle wag vir die Engel wat’n verbond gemaak het met julle.Dit is Ek, en Ek sal nou kom.”

Lees volledige hoofstuk Maleagi 3

Kyk Maleagi 3:1 in konteks