Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 3:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, sê: “Hierdie mense sal Myne wees op daardie dag wanneer Ek doen wat Ek wil doen. Hulle sal aan My behoort. Ek sal hulle nie straf nie, soos ’n pa sy seun nie straf as hy gehoorsaam is aan hom nie.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 3

Kyk Maleagi 3:17 in konteks