Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 3:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense wat die Here eer, het toe daaroor met mekaar gepraat, en die Here het gehoor wat hulle sê. Daar was ’n boek voor die Here. Hy het in die boek al die name geskryf van die mense wat Hom eer.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 3

Kyk Maleagi 3:16 in konteks