Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 2:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Juda het nie gedoen wat hulle belowe het nie. Hulle het ’n baie verkeerde ding gedoen in die land Israel, in Jerusalem. Ja, hulle het die Here se tempel ontwy, die Here is lief vir die tempel. Mans het getrou met vroue wat gode van ander volke dien.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 2

Kyk Maleagi 2:11 in konteks