Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 9:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het gegaan na die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn en hulle het alles wat Moses gesê het, na die voorkant van die tempel gebring. Die hele volksvergadering het nader gekom en hulle het voor die Here kom staan.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 9

Kyk Levitikus 9:5 in konteks