Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 9:4 Bybel vir Almal (ABA)

En julle moet ’n bul en ’n skaap-ram vir die Here offer om ete-offers te wees, en ook ’n koring-offer van meel wat julle met olyf-olie gemeng en geknie het, want vandag sal julle die lig sien wat om die Here, die Koning, is.’ ”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 9

Kyk Levitikus 9:4 in konteks