Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:8 Bybel vir Almal (ABA)

Hy moet die duiwe na die priester toe bring, en die priester moet eerste die duif offer wat ’n sonde-offer moet wees. Die priester moet die duif se nek omdraai, maar hy moenie die kop aftrek nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:8 in konteks