Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:7 Bybel vir Almal (ABA)

As die persoon nie ’n skaap of ’n bok het nie, dan kan hy twee tortelduiwe of twee ander duiwe bring om ’n skuld-offer vir sy sonde te wees, een duif is om ’n sonde-offer te wees en een duif is om ’n brand-offer te wees.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:7 in konteks