Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die persoon moet dan die geld betaal vir die sonde wat hy gedoen het teen die gewyde dinge. Hy moet ook nog een vyfde bysit en hy moet dit vir die priester gee. Die priester moet dan vir die persoon versoening doen met die ram wat ’n skuld-offer is, en die Here sal die persoon se sonde vergewe.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:16 in konteks