Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 26:36 Bybel vir Almal (ABA)

Die paar mense wat nog lewe, sal baie bang wees in die land van hulle vyande. Hulle sal vlug wanneer hulle ’n blaar hoor wat val, hulle sal vlug soos hulle in oorlog sal vlug, hulle sal ook vlug wanneer niemand hulle jaag nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 26

Kyk Levitikus 26:36 in konteks