Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:40 Bybel vir Almal (ABA)

Op die eerste dag moet julle sitrusvrugte neem en palmtakke en takke van bome wat baie blare het en bome wat langs water groei. Julle moet sewe dae lank feesvier voor julle God die Here.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:40 in konteks