Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:39 Bybel vir Almal (ABA)

“Op die vyftiende dag van die sewende maand moet julle begin om die fees van die Here te vier. Julle moet dit net op hierdie dag vier wanneer julle klaar die koring en die gars afgesny het en die vrugte gepluk het. Julle moet die fees sewe dae lank vier. Die eerste en die agste dag is spesiale Sabbatdae.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:39 in konteks