Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:16 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Moses vra waar die bok is wat ’n sonde-offer moes wees, was dit al klaar verbrand. Moses was kwaad vir Eleasar en Itamar, die seuns van Aäron wat nog gelewe het. Moses het gesê:

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:16 in konteks