Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:17 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle moes die sonde-offer in die gewyde plek geëet het. Hoekom het julle dit nie daar geëet nie? Want dit is hoog-gewyd, en die Here het dit vir julle gegee om die sonde van die volk weg te neem en om vir hulle versoening te doen voor die Here.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:17 in konteks