Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:15 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle moet die boud wat ’n present is en die bors van die beweeg-offer bring saam met die vet vir die vuur-offer en hulle moet dit beweeg voor die Here om ’n beweeg-offer te wees. Dit is die deel wat jy en jou seuns altyd moet kry, soos die Here gesê het.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:15 in konteks