Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:15 Bybel vir Almal (ABA)

Almal wat op die pad verbykom,spot en klap hulle hande oor jou.Hulle fluit en hulle wysdat hulle bly is oor wat gebeur hetmet Jerusalem.Hulle vra:“Is dít die stad wat vir die mensedie mooiste van al die stede was?Is dít die stad waaroor al die mensein die wêreld bly was?”

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:15 in konteks