Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:14 Bybel vir Almal (ABA)

Jou profete het gesê die Herehet vir hulle dinge gewys,maar hulle het gelieg,hulle het jou bedrieg.Hulle het nie oor jou sonde gepraatsodat jy kon veranderen lewe soos God wil hêen sodat dit dan met jou beter kon gaan nie.Hulle het gesê die Here het vir hulle dinge gesê,maar dit was leuens, hulle het jou bedrieg.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:14 in konteks