Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Jerusalem het sonde gedoen,baie sonde.Dit is hoekom die stad geword hetsoos ’n vuil, kaal vrou.Mense het haar voorheen gerespekteer,maar hulle spot en verneder haar nou,want hulle sien sy is kaal.En wat doen sy?Sy sug en draai weg.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:8 in konteks