Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:7 Bybel vir Almal (ABA)

Jerusalem is soos ’n weduweewat dink hoe slegdit met haar gaan.Sy dink daaraan dat sy nie meer’n woonplek het nie,en sy onthou al die mooi goedwat sy gehad het.En dan dink sy hoe die vyandehaar mense oorwin het,en dat daar niemand waswat gehelp het nie.Ander vyande het gestaan en kyk,hulle het gelag toe die stad verwoes is.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:7 in konteks