Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:9 Bybel vir Almal (ABA)

Haar klere het onrein geword,sy het nie gedink aan wat met haar kan gebeur nie.Niemand het geglo dat dit so sleg met haar sal gaan nie.Niemand het haar gehelp nie.Jerusalem het geskree:“Here, kyk hoe sleg gaan dit met my,want die vyande doen wat hulle wil.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:9 in konteks