Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die vyande van Jerusalem regeer nou,en dit gaan goed met hulle.Dit gebeur omdat die Heredie mense van die stad strafoor hulle baie sondes.Hulle moes weggaan,hulle het gevangenes geword,hulle vyande het hulle gejaag.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:5 in konteks