Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:1 Bybel vir Almal (ABA)

Hoekom het dit gebeur?Kyk hoe leeg is die stad,die stad waar baie mensegewoon het.Die stad het geword soos’n weduwee.Die mense van die wêreldhet almal gedinkdit is ’n groot en belangrike stad.Maar die mense van die stadmoet nou vir ander volke werk.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:1 in konteks