Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:21 Bybel vir Almal (ABA)

Josua en al die Israeliete het gesien dat die manne wat weggekruip het, die stad oorwin en gevat het, en dat daar rook uit die stad trek. Hulle het omgedraai en hulle het die manne van Ai aangeval.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:21 in konteks