Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:20 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die manne van Ai omkyk, sien hulle die rook uit die stad gaan op in die lug. Hulle wou vlug, maar hulle kon nie, want die Israeliete wat na die woestyn gevlug het, het omgedraai en hulle het die manne aangeval wat hulle gevolg en gejaag het.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:20 in konteks