Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete wat in die stad was, het ook uitgekom om die manne van Ai aan te val. Daar was nou Israeliete voor die manne van Ai en ook agter hulle. Die Israeliete het al die manne van Ai doodgemaak, daar het nie een aangehou lewe nie en nie een kon vlug nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:22 in konteks