Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:6 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het sy klere geskeur en hy het tot die aand voor die kis van die Here gaan lê met sy gesig teen die grond, hy en die leiers van Israel. Hulle het stof op hulle koppe gegooi.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:6 in konteks