Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne van Ai het omtrent 36 Israeliete doodgemaak. Hulle het die Israeliete gevolg en gejaag van die poort van Ai tot by die klowe in die berge en hulle het die Israeliete doodgemaak toe hulle daar afgaan. Die Israeliete het moedeloos en baie bang geword.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:5 in konteks