Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:7 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het gebid en gevra: “Ag, Here, my Here, hoekom het U hierdie volk oor die Jordaan-rivier laat kom? Hoekom het U ons vir die Amoriete gegee sodat hulle ons almal kan doodmaak? Dit sou beter gewees het as ons anderkant die Jordaan-rivier gebly het.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:7 in konteks