Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het sonde gedoen, hulle het ook verkeerd gedoen teen my verbond wat Ek met hulle gemaak het. Hulle het van die gewyde goed gevat, hulle het dit gesteel en hulle het dit skelm by hulle eie goed gesit.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:11 in konteks