Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:12 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom kan die Israeliete nie teen hulle vyande veg nie, hulle sal weer verloor en vlug vir hulle vyande, want hulle is nou self gewy en hulle sal moet sterf. Julle moet die goed wegvat wat gewy is. As julle dit nie doen nie, dan sal Ek nie meer by julle wees nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:12 in konteks