Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 6:25 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het vir Ragab en haar familie, al haar mense, laat aanhou lewe. Sy het tussen die Israeliete gewoon, en haar nageslag woon nou nog hier, want sy het die boodskappers weggesteek wat Josua gestuur het om te kyk hoe die land is.

Lees volledige hoofstuk Josua 6

Kyk Josua 6:25 in konteks