Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 6:26 Bybel vir Almal (ABA)

In daardie tyd het Josua met die mense gepraat en hy het gesê die Here is die getuie. Josua het gesê: “Ek vervloek die man wat probeer om hierdie stad Jerigo weer te bou. Sy oudste seun sal sterf wanneer hy die fondamente van die stad bou, en sy jongste seun sal sterf wanneer hy die poorte se deure insit.”

Lees volledige hoofstuk Josua 6

Kyk Josua 6:26 in konteks