Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 6:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne het die stad en alles wat daarin was, verbrand. Hulle het net die silwer en die goud en die goed van brons en yster in die stoorkamer van die tempel gesit.

Lees volledige hoofstuk Josua 6

Kyk Josua 6:24 in konteks