Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 6:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die jongmanne wat gaan kyk het hoe die land is, het gegaan en hulle het vir Ragab, haar ouers, haar broers en al haar mense, haar hele familie, uitgebring. Die jongmanne het hulle buite die kamp van die Israeliete laat bly.

Lees volledige hoofstuk Josua 6

Kyk Josua 6:23 in konteks