Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 6:22 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het vir die twee mans wat gaan kyk het hoe die land is, gesê: “Gaan na die huis van die prostituut en bring haar en al haar mense uit. Doen dit, want julle het dit vir haar belowe.”

Lees volledige hoofstuk Josua 6

Kyk Josua 6:22 in konteks