Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 24:7 Bybel vir Almal (ABA)

Julle voorvaders het tot die Here geroep en gevra dat Hy hulle moet help. Toe het die Here dit donker laat word tussen julle en die Egiptenaars, en Hy het die see oor hulle laat vloei sodat die water hulle toegemaak het. Julle het self gesien wat Ek met die Egiptenaars gedoen het. Ná daardie tyd het julle baie lank in die woestyn gebly.

Lees volledige hoofstuk Josua 24

Kyk Josua 24:7 in konteks