Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 24:8 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het Ek julle gebring na die land van die Amoriete. Die Amoriete het oos van die Jordaan-rivier gewoon. Hulle het oorlog gemaak teen julle, en Ek het julle laat wen teen hulle. Julle het hulle land gevat, en Ek het hulle laat sterf om plek te maak vir julle.

Lees volledige hoofstuk Josua 24

Kyk Josua 24:8 in konteks