Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 23:16 Bybel vir Almal (ABA)

As julle nie doen wat julle God die Here vir julle in sy verbond gesê het nie en as julle ander gode gaan dien en julle buig voor hulle, dan sal die Here kwaad word vir julle en julle sal gou verdwyn uit die goeie land wat Hy vir julle gegee het.”

Lees volledige hoofstuk Josua 23

Kyk Josua 23:16 in konteks